As mens kan praat, kan jy blog, reg?
Wel – ek kan nie blog nie! Ek kan baie praat, het baie opinies, wonder en filosofeer oor die lewe, sy lag en dilemmas.
Ek kan skryf! Ek kan nie blog nie – maar ek kan wonder oor baie dinge!
Ek is die hoofkarakter in elke dag se storieboek. Ek leef my lewe op die voorblaaie van koerante en hoofopskrifte in tydskrifte. Kom lees my stories en berigte soos ek dit elke dag beleef!