Ek kan nie Blog nie …

cropped-writing-coffee.jpgEk hoor nou die dag ‘n vriendin van my praat van haar BLOG! Ek meen – ek weet wat is ‘n blog … ek het net nie geweet ek ken actually iemand wat blog nie!  Resepte nogals!

Ek dink by myself dat ek baie het om oor te skryf.  Die ding met vandag se lewe is mens kan nie sommer net altyd sê wat jy dink nie!  Party mense raak tog so gou ‘offended’ en moenie vergeet dat almal geregtig is op hulle opinie nie.

Is ‘n blog dan nie die antwoord nie.  Ek kan nie eers blog nie … maar ek kan skryf!  En ek het opinies oor baie dinge, glo my!  Soos ek dink aan waaroor ek kan blog, kom die een na die ander tema (of is dit nou opinie) in my gedagtes op:

  1. Die memorandum Ma’s!
  2. Politiek vir die huisvrou wat liewers nie wil lees nie.
  3. My nuwe projek: Ek plant ‘n bonzai!
  4. My ‘ek-gaan-nog-klaarmaak’ projekte …
  5. Affairs?  Wie het krag vir twee mans!?!?

Ja wat – ek kan oor baie dinge blog.

ek kan nie blog nie, ek’s ‘n blobber!

Advertisements

2 Replies to “Ek kan nie Blog nie …”

  1. Enkele gedagtes oor die titel van jou blog
    1) Jy jok!
    2) Indien waar hoor ek op hoorse dat BA (Blobbers Ananymous) beweer jy moet eers jou probleem erken – jy het mos nou.
    3) Dankie (nie omdat omdat jy jok nie)
    4) Weet jy van woorde wat rym met volg?

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s